Revelation Kidz dien as ‘n fakulteit / privaat opleiding sentrum en die studente wat opleiding deur Revelation Kidz doen, ontvang hul kwalifikasies vir die kursusse wat hier aangebied word by onderskeie instansies op grond van die instansies se onderskeie standaarde, vereistes en die tipe registrasie wat Revelation Kidz by elke instansie het. 

Revelation Kidz verteenwoordig dievolgende instansies en bied dievoglende kwalifikasies deur die onderskeie instansies:

Instansie

Kwalifikasie

TIT:  Tshwane Institute of Technology

SAQA geakrediteerde bywonings sertifikate vir kort kursusse en werkswinkels in

Berading, Kinder Berading & Huishouding

TU:  Therapon University

Sertifikaat in Christelike- Berading of Kinder Berading

Diploma in Christelike- Berading / Kinder Berading

Bacelaureus Graad in Christelike- Berading / Kinder Berading

Meesters Graad in Christelike- Berading / Kinder Berading / Bediening / Teologie

Doktors Graad in Christelike- Berading / Kinder Berading / Bediening / Teologie

TICU: Team Impact Christian University

Sertifikaat in Bediening

Diploma in Bediening

Bacelaureus Graad in Bediening, Teologie, Christelike Opvoeding,

 

Die studente en teiken mark om vir die kursus in te skryf:

  • Skool Onderwysers, Sondagskool- en Kinderkerk onderwysers, Dagmoeders sowel as Jeugwerkers kan emosionele probleme in die klas identifiseer en dadelik assesering en intervensie toepas waar nodig.
  • Individue wat reeds 'n werk beklee wat hulle eie kennis wil verbeter en 'n verskil wil maak in hulle gemeenskap.

Voordele omtrent ons kursusse

·         Kan kinders op 'n geestelike, emosionele en fisiese vlak bedien en help met die emosionele en geestlike genesings proses 

·         Uitstekende kwalifikasies (van sertifikaat na Bachelors Graad tot op Doktorale Graad vlakke)

·         "Hands on" opleiding: Teoretiese agtergrond, praktiese voorbeelde & tegnieke met "na-kurus-ondersteuning" waar hulp nodig is

·         Kan waarde toevoeg tot die gemeenskap met die kennis

·         Vryheid in vakkeuses en kursus opsies vir die individue se persoonlike behoeftes

 

 

Terug Terug na bo