Omtrent Ons

Revelation Kidz se ontstaan in 2008 het met 3 profetiese woorde begin waarvan die kern boodskap kinders is.  Die begin van Revelation Kidz was ‘n kinder sentrum wat uit ‘n dagsorg, naskool, tuisonderrig en ekstra klasse begin het en later gevorder het na kinder beradings asseserings en intervensie.

Vandag is Revelation Kidz ‘n sterk beradings netwerk en opleiding sentrum wat deur Professor Marlize Snyman en haar span bestuur word.

Ons visie is om kinders geestelik, emosioneel en fisies te versterk. Om gebroke hartjies te herstel en deel te wees van die emosionele genesings proses.  Revelation Kidz poog daarna om die gesinsdinamika te versterk en so ook die Koningkryk van God uit te brei deur berading, bevryding en opleiding in die gemeenskap en omliggende gebiede te bied. 

Professor Marlize Snyman is die hoof lektor by die fakulteits afdeling van Revelation Kidz wat ‘n paar opleidings instansies verteenwoordig insluitend twee Internasionale Universiteite en ‘n Suid-Afrikaanse opleidings Instituut.

Tesame met haar Forensiese asseserings kwalifikasie, is Professor Marlize Snyman ‘n gerigestreerde berader en geordineerde pastoor met dievolgende Doktors graad kwalifikasies:

•PhD Bediening (Therapon Universiteit)
•PhD Alternatiewe Gesondheidsorg (Indian Board)
•Dr Geestes Gesondheid (New World Mission Internasional University)
•Ere Doktors Graad  (New World Mission Dunamis)

As gevolg van die dinamika van die aard en spesialiteit van hierdie roeping is dit belangrik om altyd op datum te wees met die nuutste tendense van die kind se leefwereld en daarom is dit van kardinale belang om altyd op hoogte te bly met die nuutste opleiding in hierdie veld. Vir hierdie rede bly Professor Marlize Snyman en haar span op hoogte van die nuutste tegnieke en emosionele kwessies deur self deur gereelde opleiding te ontvang en ook studente van die fakulteit van tyd tot tyd op hoogte te bring.

Terug Terug na bo